By Lasarus Game Farm gaan ons uit ons pad om vir elke jagter sy jagervaring die beste een ooit te maak.
Ons doen baie eerste keer jagters, dames, mans, dogters en seuns.
Of jy selfsorg of volsorg vat, ons sien mooi om na al jou behoeftes en verskaf heerlike boerkosetes aan ons jagters.
Vir meer besonderhede en n video van die plaas stuur asb vir ons n whatsapp op 0824431147.
ons sien uit om van julle te hoor
Address
Lasarus Game Farm Buffelskraal Albertinia
Directions
Services
Koelkamer
Jag
Slaggeriewe
Akkommodasie
Visvang in die Gouritzrivier
4 van die groot 5
restaurant
en vele meer