NET TWEE STAPPE OM DIE INSTANDHOUDING VAN JOU TOEGEWYDE STATUS BY NHSA TE VERSEKER
STAP EEN: Verseker jou lidmaatskap is op datum betaal vir die betrokke rapporteringsjaar.
STAP TWEE: Teken enige DRIE van die volgende aktiwiteite [in enige kombinasie] wat relevant is tot jou besondere toegewyde status, op die "Activities-blad" van jou Persoonlike Natshoot Profielblad aan:
A. TOEGEWYDE JAGTER - voor 31 Desember jaarliks;
Enige kombinasie van enige DRIE van die onderstaande Jagverwante Aktiwiteite
NHSA In-Huis Posskiet: Besonderhede
Jaarlikse NHSA Nasionale Posskietkompetisie: Besonderhede
Jagte of jagekskursies (Die Jag): Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Jag op eie wildplaas: Besonderhede van bewysdokumentasie
Jagverwante aktiwiteite: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Ontwikkeling van 'n jaglading: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Herlaai van Jagrondtes: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Jagverwante Expo of Skou: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Bywoning van 'n jagverwante vergadering: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Aanheg van aktiwiteitsverslae van ander geakkrediteerde vereniging: Besonderhede van bewysdokumente
"Nie-op-Lys" aktiwiteite: Besonderhede
Nie-Aktief Verslag: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
B TOEGEWYDE SPORTSPERSOON - voor 31 Desember jaarliks;
Enige kombinasie van enige DRIE van die onderstaande Sportskietverwante Aktiwiteite
NHSA In-Huis Posskiet: Besonderhede
Jaarlikse NHSA Nasionale Posskietkompetisie: Besonderhede
Sportskietverwante aktiwiteite: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Nie-NHSA sportskietkompetisie: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Nie-NHSA sportskietgeleentheid: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Ontwikkeling van 'n sportskietlading: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Herlaai van Sportskietrondtes: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Sportskietverwante Expo of Skou: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Bywoning van 'n sportskietverwante vergadering: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Aanheg van aktiwiteitsverslae van ander geakkrediteerde vereniging: Besonderhede van bewysdokumente
"Nie-op-Lys" aktiwiteite: Besonderhede
Nie-Aktief Verslag: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
C. TOEGEWYDE JAGTER & SPORTSPERSOON - voor 31 Desember jaarliks;
Enige kombinasie van enige DRIE van die onderstaande Jag- en/of Sportskietverwante Aktiwiteite
NHSA In-Huis Posskiet: Besonderhede
Jaarlikse NHSA Nasionale Posskietkompetisie: Besonderhede
Jagte of jagekskursies (Die Jag): Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Jag op eie wildplaas: Besonderhede van bewysdokumentasie
Jagverwante aktiwiteite: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Sportskietverwante aktiwiteite: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Ontwikkeling van 'n jag- of sportskietlading: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Herlaai van jag- en sportskietrondtes: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie
Jag- en/of Sportskietverwante Expo of Skou: Besonderhede en voorbeelde van bewysdokumentasie